Minder of meer

Miskien wag ons om te sukkel voordat ons werklik daad maak van ‘n saak. Miskien is dit die ongerepte eenheid wat ons terugsmoor tot by realiteit.

 

Die wemel en wink vir nog ‘n môre is te veel en die behae om nou te kan indien vertraag by die sekond.

 

Elke nou en dan wens ons om die lewe oor te hê. Ons wens die hede weg en ons vervloek die volgende oomblik. Ons vergeet hoe om onselfvoldaan te kan oorgee.

 

Kasdeure kraak en harte ook.

Die welklinkende geskreeu hou nimmereindigend op.

 

Die verlange na meer, na minder word al hoe dieper. Dit sak tot op die bodem van my Josef-put hart. Meer liefde, minder geskarrel.

 

Mal Mens

2019.01.26

Advertisements

One thought on “Minder of meer

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s